TuisHelpKontakWeergawe

 

Instillasie:

Laai die program hier af    Blokkiesraaisel program

Nadat U die program af gelaai het dubbel klik op dit. Die program sal homself ont rits en die lêers in c:\temp sit. Die program sal dan homself installeer. Dié program sal outomaties begin en dan die volgende doen:

  1.   Eers gaan hy vir U e-pos vra tik dit in asseblief .Ek het dit nodig om rekord te hou van die e-posse sodat ek toekomstige opgraderings aan U te verskaf. Die e-pos adres word aan my gestuur en 'n lêer word geskep c:\blokkiesraaisel\mail.txt

  2. Die woordeboek word geskryf na c:\blokkiesraaisel\woordeboek.txt en word ook in geheue gelaai.

Hou om die program te gebruik:

As die program gelaai word verskyn die skerm (klik om te vergroot)

Blokkiesraaisel hulp program

 

Om te soek. Bv. U soek enige woord wat 7 letters bevat. Dus U tik in 7 " ? " vraag tekens in die soek boks soos in die linkse onderste tabel. Die resultaat is in die regter kantse tabel. !!!!!! Onthou om die soek knoppie te druk nadat U die inligting in die soek boksie in getik het!!!!!

Blokkiesraaisel hulp program Blokkiesraaisel Hulp Program

As U part van 'n woord het bv. Dié woord is 6 letters lank en bevat die letters  LAN daar is een blanke spasie voor die woord en twee blanke spasies na Lan. Die soek patroon is ?lan??

Gratis blokkiesraaisel hulp program
So kan U verskeie kombinasies van woorde soek om U te help om blokkies raaisel op te los
 
Wanneer U vir 'n woord soek wat BAAS aan die begin bevat  tik U "baas*" met 'n sterretjie in kyk tabel .

blokkieraaisel hulp program 


As U vir 'n woord soek wat Baas binne in 'n woord bevat sal U  *baas* intik. (Met die formaat sal U ook woorde kry wat baas in die begin bevat)

Gratis Blokkies raaisel hulp program
Die Web werf is ontwerp deur Cobus cobusduven@gmail.com