Hiermee kan U blok raaisels mee oplos. Gratis Blokkiesraaise hulp program hoe om te soek

Hoe om Gratis Blokkiesraaisel hulp program te gegruik om blok raaie op te los

Laai die program hier af

instalasie

 

Die blokkiesraaisel hulp program kan op veskillende maniere behulp saam wees in die soek na woorde.

Kom ons gebriuk 'n maklike voorbeeld soos "koos"

In die blokkiesraaise veskyn daar k_ _s met ander woorde U soek die twee letters wat weg is.

In die "soek term" teks boks tik U in k??s. Soek al die woorde wat "k" in die begin  en "s" opdie einde

Klik skerm om groot te maak

blokkiesraaisel koos gesoek

U sal sien daar is baie woorde wat met k begin en s op einde

Kom ons soek nou na 'n woord wat met "k" begin en enige aantal letters bevat en met "s" eindig.

Die soek patroon sal dan soos volg wees: k*s

k*s

 

Die streretjie of vraag tekens kan op enige plek gebruik word voor tussen of agter.

opsomming:

* enige aantal letters

? soek net  een of die aantal ? wat daar is

By gevoeg in woorde boek Griekse Gode ens.

Die term kan net gesoek word deur grieks in die soek term te tik en dan DIEP SOEK te klik of as U 'n gedeelte van die god het kan bogenoemde maniere gebruik word.

grieks

email to Cobus