TuisHelpKontakWeergawe

 

 Lees eers die:

Die blokkiesraaisel hulp program sal probleme gee as U 'n Internasionale gebruiker is:

Die program gebruik Gmail om vir my 'n e-pos te stuur. As die program buite Suid Afrika af gelaai word sien Gmail dit as 'n ongeoorloofde gebruiker. Dus as jy buite Suid Afrika is stuur vir my e-pos na  cobusduven@gmail.com met 'n versoek om die program oop te maak. Ek sal dan die teks lêer vir U stuur om die program te ontsluit. Die gedeelte wat die nuwe woorde vir my sal stuur sal glad nie werk nie.  Ek kan nie die fout oplos nie want ek kan nie van die buiteland die program toets nie.
_______________________________________________________________

Die blokkies raaisel hulp program is vir my vrou geskryf as 'n hulp middel vir blokkies raaisels. Tans werk my vrou en ons doen nie meer blokkies raaisels nie. Vir hulp met die Blokkies Raaisel Hulp Program gaan na die Help blad

 

 

 

 

Die Web werf is ontwerp deur Cobus cobusduven@gmail.com